Eendag was daar ’n jong vrou met die naam Matty. Sy het op ’n klein plasie gewoon waar die grond hard was en die werk swaar. Maar Matty was geen gewone boer nie. Sy het vasberade in die warm son geswoeg om genoeg groente te kweek om by die ...
Eendag was daar ’n mamma-eend wat ses klein, geel baba-eendjies gehad het. Hulle het in ’n klein huisie op ’n plaas gewoon, maar die baba-eendjies het in ’n droë, warm somer uitgebroei. Daar was geen reën om in te speel of poeletjies om in ...
Dit is ’n yskoue oggend. Molemo druk sy hande dieper in die sakke van sy skoolbroek in en trek sy skouers op terwyl hy wag om by die verkeerslig oor die straat te stap. Hy het twee T-hemde onder sy wit skoolhemp aan, maar hy kry steeds ...
Elke jaar in Desember is dit tyd vir die Kwanzaa-fees – ’n tyd wanneer families bymekaarkom en kos en geskenke met mekaar deel. En elke jaar staan Khwezi, Lubo en Malaika voor dagbreek op en gaan af rivier toe. Op pad sing hulle pragtige ...
’n Harde tjank weerklink deur die bosveld toe Wolf ná ’n heerlike nagrus wakker word.
“Wat ’n lieflike dag,” sê Wolf. “Goeiemôre, al my klein maatjies en al my groot maters,” groet hy die ander diere. “Vandag moet julle die ...
* Read this story aloud* to children who are learning to read
* Support beginner readers* (7-10 years old) by reading this story with them
* Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own
In die ou dae het Koei en Kat op Toutswemogala-heuwel gewoon. Hulle het hierdie heuwel met al die ander diere gedeel. Die diere het meestal almal in vrede en harmonie saamgeleef.
Koei was ’n baie spesiale dier, want sy was die enigste dier ...
* Read this story aloud to children who are learning to read
* Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
* Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own
Dit het alles begin toe Momma Moeng ’n fles konfyt vir Gogo Moeng se verjaardag gemaak het. Toe het Baba Beka sy beste blou ballon gevind. Hy wou dit vir Gogo gee vir haar verjaardag. Momma het vir Baba Beka op haar rug vasgemaak met ’n sagte ...
Read this story aloud to children who are learning to read
Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. By continuing to use our website, you are agreeing to our use of cookies.