Lank gelede, in die rustige dorpie Mudavula, het daar ’n baie lui trapsuutjies gewoon. In daardie tyd het al die diere die grond bewerk om vir hulle en hul families kos te voorsien. Almal behalwe Trapsuutjies. Omdat hy so lui was, wou hy nie soos ...