Afrikaans | Page 10 | Nal'ibali
Home | Languages | Afrikaans

Afrikaans

Tselane endie reus

Posted on March 15th, 2019
Lank, lank gelede, toe daar nog reuse op die aarde was en hoenders kon praat, het ’n arm vrou saam met haar dogter, Tselane, in ’n klein huisie gewoon. Omdat sy niemand gehad het om na Tselane te kyk nie, moes die vrou haar kind alleen by die huis los wanneer sy elke...

Die towerhalssnoer

Posted on March 14th, 2019
Daar was eenmaal ’n boer met die naam Vusi wat baie, baie sterk was. Niemand het geweet hoe hy dit doen nie, maar hy kon maklik twee koeie gelyk optel en dra. Een oggend toe Vusi wakker word, hardloop hy paniekerig rond. “My halssnoer! Wie het my towerhalssnoer gesteel?” roep hy. “Daarsonder sal...

Die koning van die voëls

Posted on March 14th, 2019
Lank gelede, toe die wêreld nog jonk was, het Nkwazi, die groot visarend, al die voëls bymekaar geroep. “Soos julle weet,” sê hy, “is Bhubesi, die leeu, die koning van die diere. Maar waarom moet hy vir ons as voëls praat? Ons moet ons eie koning kies… en omdat ek so koninklik is,...

Die suurlemoensoektog

Posted on March 13th, 2019
Lank gelede was daar ’n land waar elke soort vrugteboom gegroei het. Die enigste vrug wat niemand ooit gesien of geproe het nie, was die suurlemoen. Op ’n dag raak die koning se gunstelingdogter, Bokang, siek. Baie dokters en sangomas probeer haar help, maar Bokang word nie gesond nie. Uiteindelik word ’n baie ou...

Phumla en die ou vrou

Posted on March 12th, 2019
Lank, lank gelede het ’n ou vrou stoksielalleen naby die piek van ’n hoë berg bo ’n dorpie gewoon. Almal in die dorpie was bang vir haar. Hulle het haar “Die Heks” genoem. Eendag gaan versamel ’n jong meisie met die naam Phumla, wortels en kruie teen die hang van die berg. Kort...

Waar stories vandaan kom

Posted on March 12th, 2019
Lank, lank gelede het ’n vrou saam met haar gesin in die Koninkryk van Zululand gewoon. Elke Sondag het die gesin na die groot oseaan toe gegaan. Die vrou het oor ’n vuur kos gemaak terwyl haar man dryfhout gesoek het waaruit hy pragtige dinge kon kerf: voëls, mense en allerhande soorte diere....

Lerato leer vlieg

Posted on March 11th, 2019
Eendag, lank, lank gelede, stap ’n meisie met die naam Lerato deur die veld toe sy ’n klein swart varkie vas aan die slaap onder ’n bos teëkom. “Aha,” sê Lerato. “Vanaand gaan ons lekker eet.” Lerato gryp die klein varkie, maar tot haar verbasing skree die varkie: “Laat my asseblief vry!...

Die ontsnapping

Posted on March 11th, 2019
Lank gelede het ’n nare reus twee kinders gesteel en hulle sy slawe gemaak. Heeldag lank moes hulle kos maak, skoonmaak en sy vuil klere was. Die reus het nooit die voordeur gesluit nie, want hy het geweet sy troetelkraai sou nie toelaat dat die kinders ontsnap nie. Die voël het baie skerp...

Gemmer

...

Die vlieër

“Agge nee!” hyg Motlatsi en Tshepo toe hul swart-en-rooi vlieër op mev. Ntshona se dak beland en om die TV-antenna draai.

“Gou! Ons moet dit lospluk!” skree Tshepo.

Motlatsi gryp die tou en pluk daaraan. Tot sy afgryse knak ...