Die reisiger se skat
Home | Content | Die reisiger se skat

Written stories

Die reisiger se skat

Eendag was daar ’n baie gierige man. Al was hy skatryk, wou hy altyd nog meer geld hê.

Een aand verskyn ’n ou reisiger voor die gierige man se deur.

“Ek stap al die hele dag lank,” sê die ou reisiger. “Laat my asseblief vannag hier rus.”

“Hmmm,” sê die gierige man. “Hoeveel sal jy my betaal?” “Ek het geen geld by my nie,”

sê die ou reisiger, “maar môre kan ek jou na ’n spesiale skat toe lei en dit met jou deel …