In die dorp Mahikeng het daar ’n jong seun met die naam Kabelo gewoon. Daar was vir hom niks lekkerder as om kos te maak nie. Hy het gesonde kos gemaak waarvan almal in sy gesin gehou het. Kabelo kon ook baie goed bak. Hy het koek en brood gebak. ...