Afrikaans | Page 16 | Nal'ibali
Home | Languages | Afrikaans

Afrikaans

ʼn Goue ster en ʼn soentjie vir Thoko

Vrydag is altyd die groot dag van die “Sterpryse”.

Thoko het al ʼn geel ster vir haar wiskundesomme verdien, ʼn rooi ster vir haar netjiese handskrif, en ʼn blou ster vir “skoon hande”. ʼn Mens kry ʼn groen ster wanneer jy juffrou ...

* Read this story aloud to children who are learning to read 
* Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
* Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

Minnie Meerkat kry ʼn maat

“Minnie, dis tyd om te gaan kos soek!” sê Mamma Meerkat een oggend. “Ek gaan jou vanoggend na ʼn nuwe plek toe stuur!”

Minnie Meerkat spits haar skerp oortjies. “Waarheen?” vra sy. Sy hou baie daarvan om op nuwe, opwindende ...

  • Read this story aloud to children who are learning to read 
  • Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
  • Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

Die leeu en die apie: ʼn storie uit Nigerië

Eendag wou Oupa vir ons ʼn les leer oor vertroue en dankbaarheid, en toe vertel hy vir ons die storie van die leeu en die apie …

Die leeu en die apie het in ʼn digte oerwoud saam met baie ander diere gewoon. Die leeu het op die grond ...

Die reënvoël

In ’n land met die naam Gaboen, is daar ʼn klein dorpie aan die rand van ʼn woud. In die hart van hierdie woud, in die hoogste takke van ʼn reusagtige boom, woon ʼn baie spesiale voël − die voël wat reën maak.

...
  •  Read this story aloud to children who are learning to read 
  • Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
  • Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

The devoted friend

Een oggend steek Vleirot sy kop deur die riete op die oewer van die rivier. Hy snuif die lug en wikkel die punt van sy neus om te ruik wie verbykom. Sewe pas uitgebroeide eendjies, wat soos ʼn klomp wollerige balletjies lyk, kom in die rivier ...

Mnr. Haas ontmoet mnr. Mandela

Mnr. Haas kruip uit sy boshuisie. Die oggendlug is blou. Die gras is groen. Die bome wieg saggies in die koel bries. Die voëltjies sing. Maar …

Op sy deurmatjie lê iets wat hy nog nooit voorheen gesien het nie: ’n splinternuwe ...

Dit het alles met ’n babahondjie begin

“Storie, storie, asseblief Gogo, vertel vir ons ʼn storie,” smeek Neo. Bella glimlag en knik.

“Ja, asseblief,” sê Afrika wat op Gogo se skoot sit.

Gogo lag. “Goed dan,” sê sy, “kom ek vertel vir julle die storie van hoe ...

Die meerminbeursie

Dit is al laat toe Nolitha uiteindelik aan die slaap raak, haar kop vol meerminne, matrose en robbe. Buite skitter die sterre en die Afrika-maan gooi skaduwees oor die uitgedroogde aarde. Môre gaan sy vir die heel eerste keer see toe.

Dit ...

Die slegste verjaardag ooit

Hallo, my naam is Thando. Dis Zulu vir liefde. My mamma sê ek het dié naam omdat sy so lief is vir my. Ek woon saam met my ma, my niggie Santie, en my tannie Sallie. Santie en haar ma het eers twee weke gelede by ons ingetrek. Tannie Sallie is my ...

Die betowerde verfkwas

Daar is ʼn land ver, ver hiervandaan, wat China genoem word. Eendag het daar in hierdie ver-ver land ʼn jong seun gewoon. Sy naam was Ho. Ho was arm, maar hy het ʼn baie goeie hart gehad. Hy moes hard werk om genoeg geld te verdien om kos te ...

  •  Read this story aloud to children who are learning to read 
  •  Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
  • Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own