Lank, lank gelede het ’n vrou saam met haar gesin in die Koninkryk van Zululand gewoon. Elke Sondag het die gesin na die groot oseaan toe gegaan. Die kinders het in die sand gegrawe en in die golwe gespeel. Die vrou het oor ’n vuur kos gemaak ...
* Read this story aloud to children who are learning to read
* Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
* Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own
Elke woord wat volg is waar − op my erewoord. En as ek lieg, eet ek ’n vlieg!
Ek en my ouer suster, Zandi, speel graag heeldag in die tuin. Ons slof in die modder rond en grawe diep gate. Vergeet van skoene − kaalvoet is die beste. Jy ...
Read this story aloud to children who are learning to read
Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own
Vusi is lief vir sy hond, Domino. Domino is wit met drie swart vlekke op sy rug. Vusi se jonger sussie, Sinazo, is lief vir haar kat, Fluffy. Fluffy is swart met drie wit vlekke op haar maag.
Eendag was daar ’n jong man met die naam Thukile. Hy het saam met sy ma in ’n klein huisie gewoon. Hulle was baie arm en die enigste geld wat sy ma verdien het, was om die eiers wat haar hen gelê het, te verkoop.
Thukile was so lui dat ...
* Read this story aloud to children who are learning to read
* Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
* Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own
Aan die voet van die groen heuwels van Mpumalanga is daar ’n plaas. In ’n veld op hierdie plaas wei Kamuzu die perd altyd rustig. Al die plaasdiere is vriende. Hulle het baie om oor te gesels, maar Kamuzu is skaam. Hy wil met hulle praat, maar ...
Daar was eenmaal ’n meisie met die naam Zimkhitha wat nooit ophou lag het nie. Sy het haar pa gek gemaak. Op ’n dag gaan haal hy haar by die skool. Toe hy aan die punt van hulle straat kom, het hy genoeg gehad! Hy hou stil.
“Gaan jy ...
Read this story aloud to children who are learning to read
Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own
“Haai, Thembela!” roep Mamma. “Dis te winderig buite. Kom in, jy sal verkoue kry.”
Maar Thembela luister nie, want sy het te veel pret. Haar hare lig op-op-op bo haar kop, en nou waai dit om haar ore. Haar rok voel soos ’n vlieër ...
* Read this story aloud to children who are learning to read
* Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
* Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own
Thandi het een oggend baie skaam skool toe gegaan. Haar ouer suster het haar hare die oggend gevleg. Thandi het baie van haar vlegsels gehou, maar sy was bang dat die ander kinders na haar sou staar omdat sy so anders gelyk het.
By die skool kom ’n seun na haar...
Dit reën katte en honde, en Amina is omgekrap en eensaam. Nie een van haar maats kan kom speel nie, en almal in die huis is besig. Almal is altyd besig! Dit is glad nie pret om die jongste te wees nie.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. By continuing to use our website, you are agreeing to our use of cookies.