Afrikaans | Page 13 | Nal'ibali
Home | Languages | Afrikaans

Afrikaans

Die huis met die goue vensters

Sita woon in ’n klein, vierkantige huis in ’n nou straat aan die kant van ’n heuwel. Haar hele gesin werk baie hard. Haar ma maak pragtige sari’s vir vroue en haar pa maak deftige pakke vir mans.

 

Omdat haar ma en pa sulke ...

Boetie Konyn se vervelige dag

“Ek wens ek hoef nie vandag skool toe te gaan nie,” sê Boetie Konyn toe hy wakker word. “Ek wens ek kon by die huis bly en heeldag slaap.”

 

In die kombuis is Ouma Konyn besig om pap te maak. “Maak gou, kinders,” roep sy. ...

  • Read this story aloud to children who are learning to read 
  • Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
  • Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

The snake chief

Posted on July 10th, 2017
Author:
Diana Pitcher

Die beste straat in die wêreld

Langstraat is wyd en lank. In die somer, wanneer Sonny en sy maats ná skool huis toe stap, is hulle skoene vol stof. In die winter is hulle skoene vol modder en water. Maar wanneer dit skoolvakansie is, gee niemand om of die straat stowwerig of ...

Storm

Marie-Lou Maritz is tydens ’n storm gebore, ’n woeste storm wat byna hul klein vissersdorpie vernietig het. Die huisies se dakke is afgeruk, vensters het aan skerwe gespat, bome is ontwortel en groentetuine is weggewaai.

Skilpad en die voëls

Lank gelede, wanneer ’n voël op aarde doodgegaan het, het sy siel sy liggaam verlaat en na die wolke gesweef waar dit as ’n wolkmens gewoon het, om oor die voëls en diere op die aarde te waak en vir hulle te sorg.

 

Die voëls ...

Die bonsende kopkool

Cassidy Ann en haar ouer suster, Trixie, wag in die motor. Oupa is na die tuinwinkel toe, maar hy sal nou-nou terug wees. Die parkeerarea is leeg, behalwe vir ’n groot vragmotor wat aan die ander kant van die fontein geparkeer is. Die vragmotor is ...

Almal is spesiaal

Op ’n dag stap Mandla buite rond toe hy sien hoe Olifant homself in die rivier natspat. Olifant lyk baie gelukkig. Sy groot ore flap en met sy slurp spuit hy water hoog in die lug in.

Waarom apies in bome woon

Leeu was koning van die diere. Sy harde brul het die blare aan die bome laat bewe. Bedags het hy gejag vir kos en in die son gelê en slaap. Hy was trots op sy brul, en hy was trots op sy skerp tande en kloue, maar hy was die trotsste van alles op ...

Die beste, beste maat

Layla is dol oor legkaarte. Alles oor legkaarte is vir haar lekker – van die prent op die boks tot die oomblik wanneer sy die laaste stukkie in sy plek pas. Sy hou selfs van die geluid wat die stukkies maak en hoe dit voel as sy dit op die tafel ...