Afrikaans | Page 9 | Nal'ibali
Home | Languages | Afrikaans

Afrikaans

Waarom die vlermuis snags vlieg

Eendag, lank, lank gelede, was daar ’n bosrot met die naam Legotlo. Legotlo was ’n goeie vriend van Mamanthwane – die vlermuis. Die twee van hulle was altyd saam.  ...

  •  Read this story aloud to children who are learning to read 
  • Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
  • Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

Die ou vrou se sop

Lank gelede was daar ’n ou vrou wat die lekkerste sop by die mark op die dorp verkoop het. Dit was heerlike, warm hoendersop. Niemand in die dorp het geweet wat die ou vrou se naam is nie. Niemand het geweet waar sy woon nie. En niemand het geweet ...

Lolo maak die internet reg

Lolo was ’n baie slim dogtertjie wat in die dorp van die Batswana-mense gewoon het. Hierdie pragtige dorp was soos geen ander in die wêreld nie. Die mense van die dorp was regtig slim en hul tyd ver vooruit. Lolo was die slimste van almal. In ...

  •  Read this story aloud to children who are learning to read 
  •  Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
  • Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

Waarom apies in bome woon

Posted on April 2nd, 2019
Leeu was koning van die diere. Hy was trots op sy brul, en hy was trots op sy skerp tande en kloue, maar hy was die trotsste van alles op sy pragtige goue pels en maanhare. Op ’n dag, terwyl hy by ’n dam water drink, sien Leeu dat sy maanhare vol...

Skilpad en die voëls

Posted on March 25th, 2019
Lank gelede, wanneer ’n voël op aarde doodgegaan het, het sy siel sy liggaam verlaat en na die wolke gesweef waar dit as ’n wolkmens gewoon het, om oor die voëls en diere op die aarde te waak en vir hulle te sorg. Die voëls en diere het van hierdie wolkmense geweet. Toe kom...

Die arend en die kameelperd

Posted on March 20th, 2019
Lank, lank gelede was Kameelperd en Arend beste vriende. Een oggend, toe die twee vriende by die watergat staan, vra Arend vir Kameelperd: “Wat dink jy is op die bodem van hierdie watergat?” Kameelperd dink ’n rukkie hieroor na. “Wel, Seekoei sê daar is ’n gees daar onder, maar ek het haar nog...

Waarom die maan kleiner en groter word

Posted on March 19th, 2019
Lank gelede het Moeder Maan elke nag die naghemel verlig. Sy het ’n kombers gehad wat van die pragtigste goue draad geweef was. Haar kombers het so helder geskyn dat daar genoeg lig was vir al die mense om hulle pad in die donker te vind. Soms het Moeder Maan haar kombers styf...

Die reisiger se skat

Posted on March 18th, 2019
Eendag was daar ’n baie gierige man. Al was hy skatryk, wou hy altyd nog meer geld hê. Een aand verskyn ’n ou reisiger voor die gierige man se deur. “Ek stap al die hele dag lank,” sê die ou reisiger. “Laat my asseblief vannag hier rus.” “Hmmm,” sê die gierige man. “Hoeveel...

Die tarentaal wat goue eiers gelê het

Posted on March 18th, 2019
Daar was eenkeer ’n baie arm man met die naam Mzi. “Die kinders is honger, en ons het geen geld om kos te koop nie,” huil sy vrou, Pumla. “Wat gaan ons doen?” “Ek sal gaan jag,” sê Mzi. “As ek ’n tarentaal kan skiet, sal ons ’n smaaklike maaltyd hê.” En hy...

Padda se taak

Posted on March 15th, 2019
Lank gelede, toe bome kon praat en visse kon vlieg, was Padda die grootste van al die diere. Hy het graag almal geboelie en die diere was besig om baie moeg te raak vir hom. Op ’n dag, toe Padda gaan swem, hou die ander diere ’n vergadering om te besluit wat...