Afrikaans | Page 8 | Nal'ibali
Home | Languages | Afrikaans

Afrikaans

Temo en die plantdiewe

Temo is ’n slim jong meisie wat in die dorpie Qunu woon. Sy geniet dit om skool toe te gaan en nuwe dinge te leer.

By die skool leer haar klas op ’n dag hoe om groente te plant en te kweek. Temo is so opgewonde

hieroor dat sy nie ...

Hoe om ’n superheld te wees

Timo woon in ’n klein dorpie tussen berge, groen velde en pragtige woude, maar sy gunstelingplek is die park. Hy hou van die park, want hy voel soos ’n superheld wanneer hy rondhardloop, op die klimraam klim en op die rondomtalie ...

’n Dag om te onthou

“Maak gou, Neo, ons het nie baie tyd nie!” sê Hope en sit haar swaar sak neer. Hope en Josh wag vir Neo. Hulle is almal op pad park toe as deel van Hope se plan! Hope het ’n plan begin beraam nadat sy die nuwe boek gelees het wat haar ma vir ...

* Read this story aloud to children who are learning to read 
* Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
* Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

Hond

Toe die wêreld nog jonk was, was Hond ’n wilde dier. Hy het die land alleen deurkruis. Snags het hy met sy kop op sy wollerige pote gelê en sy grot bewaak.

Nobantu, die eerste vrou, het in ’n klein hut naby Hond se grot gewoon. Een aand ...

Towerhare

Zinhle hou daarvan om op die speelgrond saam met haar maats, Sindi en Zongi, tou te spring. Net een ding pla haar. Wanneer haar maats spring, wip hulle hare op en af, en waai heen en weer. Zinhle het ’n dik bos sagte hare wat groot en rond om haar ...

Timi en die haarkapper

Timi en sy mamma woon in Mozala Town. Daar is iets baie ongewoon aan Timi – sy hare! Dit groei baie vinnig. Dit groei so vinnig dat Timi se mamma hom elke Saterdag haarkapper toe moet vat om sy hare te laat sny. En as daar een ding is waarvan Timi ...

Nomsa se inkopielys

Nomsa kyk hoe haar ousus, Mandisa, ’n string krale inryg. Hul ma roep uit die kombuis: “Mandisa, sal jy asseblief gou winkel toe gaan.

Hier is die inkopielys.” Mandisa lees die inkopielys: “Brood, margarien, grondboontjiebotter, ...

Die verhaal van Renostervoël en Buffel

...

Krokodil se begrafnis

Al die diere weet dat Krokodil ’n groot hoop goud in haar huis het, maar nie een van hulle het dit al ooit gesien nie, want Krokodil is naar en gemeen. Sy sal hulle wegjaag en hulle met haar skerp tande byt. Een warm somersdag stap Aap langs die ...

Die drie wense

Daar was eenmaal ’n vrou wat saam met haar man langs die Hlimbitwarivier gewoon het. Elke dag het die vrou hul huis verlaat om in die woud te gaan hout kap. ...