Afrikaans | Page 11 | Nal'ibali
Home | Languages | Afrikaans

Afrikaans

Sonvanger

Dit is ’n reënerige dag en Josh sit by die kombuistafel, besig om ’n vlieër te maak. Hy het ’n paar ligte houtstokkies wat hy vir die raam van die vlieër gebruik. Hy het ook blou en rooi en groen en pienk sneespapier. Hy trek die hele ...

Die reënmaker

Lank, lank gelede was daar in die Kgalagadi ’n magtige ou man met die naam Rapula. Rapula het een van die grootste gawes in die wêreld gehad. Hy het die krag gehad om die wolke bymekaar te bring wanneer hulle ver uit mekaar was. Hy het die krag ...

Die kameelperd en die jakkals

Lank, lank gelede was daar ’n kameelperd en ’n bakoorjakkals wat baie goeie vriende was. Hulle was albei baie goed met steel, en het saam baie kattekwaad aangevang.

Op ’n dag voel Jakkals honger. “Kom, ou maat,” sê hy vir ...

  •  Read this story aloud to children who are learning to read 
  •  Support beginner readers (7-10 years old) by reading this story with them
  • Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

Smerige Dassie

Dumi Dassie lê op sy rug op ’n groot, plat rots, sodat sy wollerige maag in die son kan bak. Hy is byna aan die slaap toe hy ’n gegiggel hoor. Lui maak hy een oog oop. Twee klein dassies draf verby.

Busi se gawe

Busi is ’n klein groen paddatjie wat saam met haar gesin langs ’n kronkelende rivier in die Drakensberge woon. Busi is ’n gelukkige paddatjie, maar een ding maak haar ongelukkig. Sy lyk anders as haar broers, haar susters, en al die ander ...

Mamma se beste vaas

Ashley is besig om ’n legkaart te bou toe haar ouboet, Ben, in die sitkamer inkom. 

 

“Môre is Moedersdag,” sê hy. “Ons moet iets baie spesiaals vir Mamma doen. Sal jy my help?” 

 

Ashley klap haar hande. ...

Small Seed

Posted on July 13th, 2018
Author:
Retold by Kirstin Hartman

Topo's treehouse

Posted on July 13th, 2018
Author:
Kopano Sechele

Bear's Haircut

Posted on July 13th, 2018
Author:
Nola Turkington

Ek wil ’n sjef wees!

In die dorp Mahikeng het daar ’n jong seun met die naam Kabelo gewoon. Daar was vir hom niks lekkerder as om kos te maak nie. Hy het gesonde kos gemaak waarvan almal in sy gesin gehou het. Kabelo kon ook baie goed bak. Hy het koek en brood gebak. ...