Afrikaans | Page 14 | Nal'ibali
Home | Languages | Afrikaans

Afrikaans

WRAD 2020 Afrikaans

Skilpad se taxirit

 

Nkululeko en sy mamma en pappa is skilpaaie. Hulle woon saam aan die onderpunt van ’n tuin.

 

Skilpaaie het nie soos ons huise nodig nie, want hulle woon in hul doppe. En nog iets wat jy dalk van skilpaaie weet, is dat ...

Koketso se gunstelingtrui

Maandag is altyd ’n groot wasdag in Ouma se huis. Elke Maandag haal Ouma vroeg in die oggend reeds die groot sinkbad uit en sit dit op die tafel in die agterplaas. Dan kook sy water in die ketel. Sy moet baie ketels water kook om die sinkbad tot ...

Speurder Gus, die gorilla

Gus en Gabby, twee goeie, gawe gorillas, woon in ’n spesiale deel van die dieretuin. Hulle het ’n klein huisie waarin hulle slaap, en ’n houtklouterraam om op te speel. Daar is ook drie bome waarin hulle kan klim.

 

Gus en Gabby ...

Klipsop

Lank, lank gelede het ’n man huis toe gestap nadat hy baie jare lank in verskillende dele van Afrika gereis het. Hy was maer en honger, en sy geld was op. “Ek is so moeg,” sê hy vir homself terwyl hy in die pad afstrompel. “Ek wens ek was ...

Hoe die volstruis ’n lang nek gekry het

Mnr. Volstruis was vriendelik en sagmoedig, en hy was baie lief vir mev. Volstruis. Hy het haar altyd gehelp met alles wat sy moes doen.

 

Op ’n dag lê mev. Volstruis sewe eiers in haar nes in ’n holte in die grond. Sy pof haar ...

’n Spook in Ouma se pajamas

Een donker nag is Onke vas aan die slaap in sy klein bedjie, in sy klein kamertjie, in die huis wat hy met Mamma, Pappa, Ouma en sy klein hondjie, Puppy, deel. Puppy slaap op ’n rooi kombers aan die voetenent van Onke se bed. Sy snork saggies en ...

  • Read this story aloud* to children who are learning to read 
  •  Support beginner readers* (7-10 years old) by reading this story with them
  • Children older than 11 years would enjoy reading this story on their own

Die bobaasspeurder

Klop! Klop! Klop!

“Neo!” sê Gogo. “Gaan kyk asseblief wie by die deur is.”

Neo hardloop voordeur toe. Toe hy dit oopmaak, sien hy vir Bella en haar mamma. Bella huil.

The Feast

Posted on December 11th, 2016
Author:
Jude Daly

Papa Smuts was a fisherman. But, fish were not as plentiful as they used to be and some days he came home empty handed. But somehow, him, Mama Smuts and their children always made the tastiest meals with their freshly grown vegetables. One evening, the Smuts family had the most delicious meal they've ever tasted, but for the strangest reason...

Tselane and the giant

Posted on December 11th, 2016

A long time ago, a poor woman lived with her daughter, Tselane, in a little house. One day, a giants heard Tselane’s mother singing to her to open the door. Tselane looked like a scrumptious meal to him, and the giant came up with a plan to get her to open the door…