Die tarentaal wat goue eiers gelê het
Home | Content | Die tarentaal wat goue eiers gelê het

Written stories

Die tarentaal wat goue eiers gelê het

Daar was eenkeer ’n baie arm man met die naam Mzi.

“Die kinders is honger, en ons het geen geld om kos te koop nie,” huil sy vrou, Pumla.

“Wat gaan ons doen?” “Ek sal gaan jag,” sê Mzi. “As ek ’n tarentaal kan skiet, sal ons ’n smaaklike maaltyd hê.”

En hy kies koers veld toe met sy kettie en ’n paar klein klippies.

Sommer gou sien hy ’n vet tarentaal in ’n oopte in die lang gras…