’n Dier word gered
Home | Content | ’n Dier word gered

Written stories

’n Dier word gered

Vroeg een oggend word Dawid wakker en hoor “miaau, miaau, miaau” buite sy kamervenster. Hy hardloop na sy pa toe om hom wakker te maak en gaan buitentoe om die geluid te soek. Toe sien hulle ’n klein, maer, swart katjie wat in ’n boom wegkruip.

“Sy lyk baie bang en swak,” sê Dawid.

Die katjie kyk na Dawid en miaau selfs harder.

“Ek dink sy het seergekry,” sê Dawid se pa. “Kom ons gaan haal die leer en …”