Lank gelede, wanneer ’n voël op aarde doodgegaan het,
het sy siel sy liggaam verlaat en na die wolke gesweef waar dit as ’n wolkmens gewoon het,
om oor die voëls en diere op die aarde te waak en vir hulle te sorg.
Die voëls en diere het van hierdie wolkmense geweet.
Toe kom daar ’n tyd dat dit vir ’n hele jaar glad nie reën nie.
Die gras gaan dood, die watergate droog op en die diere ly almal honger.
Die diere en voëls hou ’n vergadering om te besluit wat om aan die verskriklike droogte te doen…
2 Dingle Avenue |Kenilworth | Cape Town 7708 | Western Cape
+27 (0)21 448 6000
Media Enquires >
©2024 Nal’ibali. All rights reserved. | Web Design by The Agency.