Click here to follow us on

Handjies klap,
voetjies stap,
ogies kyk,
neusie snuit,
mondjie fluit,
kennebak,
gorrelgat,
doedelsak!
 
Raak aan die verskillende liggaamsdele terwyl jy die woorde sê.