Click here to follow us on
Trippe, trappe, trone, varkies in die bone, koeitjies in die klawer, perdjies in die hawer, die gansies in die groene gras, die eendjies op die waterplas. Ek wens dat kindjie groter was om al die diertjies op te pas.