Click here to follow us on
Duimpie het in die water geval, Duimpie se maat het hom uitgehaal, Langeraat het hom huis toe gedra, Fielafooi het hom neergelê, en Pinkie het vir Ma gaan sê. Druk vir elke reël op die regte vinger.